HV
Henrico V

1 reviews | Active since Feb 2023

16 Sept 2025, 09:39

Geniet my tyd so ver by Sharetrackin.

Ek het n goeie ervaring so ver gehad. Ek hou baie van die opleiding en ook die informasie wat ek kry op die live webinars. Die opleiding word baie maklik en professioneel aangebied. Ek sal Sharetrackin aanebeveel aan enige iemand wat n extra inkomste wil maak en mens het nie enige agtergrond of ervaring op die mark nodig nie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Sept 2025, 09:39
Official
Good day Henrico
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team