FH
Freddie H

1 reviews | Active since Nov 2022

20 Mar 2023, 14:46

Gelukkige klient.

Ek het n baie goeie ervaring gehad tot dus ver met Sharetrackin. Wat ek die meeste geniet is die webinaars in die aand. Ek hou daarvan om dit tekyk. Die mense by Sharetrackin maak n punt daarvan om seker temaak hul kliente is gelukig en hul doen altyd extra moeilte vir n mens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply20 Mar 2023, 17:23
Official
Good day Freddie
Thank you very much for the positive review.
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t really living. Share Trackin Team