RE
Rachel E

1 reviews | Active since Mar 2023

07 Mar 2023, 12:19

Gelukkige klient

Die diens wat ek ontvang is baie goed , Tegnikuste is baie geduldig en altyd bereid om te help , Die opleidings sessie help my baie op die JSE te verstaan , Tegnikuste is altyd op tyd vir hulle sessies , Ek sal Sharetrackin aanbeveel aan ander mense wat belangstel in aandele en CFDs .

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Mar 2023, 12:25
Official
Good day Rachel 
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you are capable of pretty much anything you are willing to work for. 
Share Trackin Team