JL
Johann L

1 reviews | Active since Sept 2023

01 Sept 2023, 10:49

Gelukkige klient en goeie dienste ontvang

Die dienste wat ek ontvang het was perfek . Sagteware is gebruikers vriendelik . Die opleidings sessie wat ek ontvang het was baie goed . Altyd bereidwillig om telefonies te help asook one on one sessies. Ek sal Sharetrackin aanbeveel aan ander wat meer wil leer oor hoe die JSE werk.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply01 Sept 2023, 10:51
Official
Good day Johann
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team