RE
Rachel E

1 reviews | Active since Mar 2023

03 May 2023, 15:02

Gelukkige klient

Die opleidings sessies wat ek sover kry is baie goed en help my baie en die tegnikuste is almal geduldig . Die sharetrackin sagteware het my baie gehelp om die JSE meer te verstaan . Tegnikuste help my stap vir stap deur die hele proses . Ek sal Sharetrackin definitief aanbeveel aan ander mense daar buite wat meer wil leer oor hoe die markte werk

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply03 May 2023, 15:29
Official
Good day Rachel
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember that we are only a phone call away.
"Prove yourself to yourself, not others" 
Share Trackin Team