DL
Dirk L

1 reviews | Active since May 2022

20 Jun 2025, 15:22

Gelukkige Klient

Baie goeie ervaring met Sharetrackin tot dusver! Die opleiding is goed gestruktureer, die mentors is behulpsaam, en die webinars maak alles makliker om te verstaan. Ek het baie geleer oor hoe die aandelemark werk en voel meer selfvertroue om my eie beleggingsbesluite te neem. Aanbeveel vir enigiemand wat ernstig is oor finansiële groei.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 Jun 2025, 15:02
Official
Dirk,

Dankie vir die resensie. 

Ons is bly jy vind die opleiding goed gestruktureerd, en dat die webinars van hulp is. 

Wees verseker van ons na-verkope span se bereidwilligheid om te help en kan jy enige tyd uitreik met vrae.

Sharetrackin