ER
Ella R

1 reviews | Active since May 2022

02 Dec 2024, 11:20

Gelukkige Klient

Die Sharetrackin span is altyd gewillig om te help en is baie vriendelik.Die opleiding sessies wat ek ontvang is baie informatief en baie behulpsaam.Die platform is maklik om te gebruik.Kan eenvoudig ins***el vir 'n webinar, en opnames is beskikbaar vir later gebruik. Die tegnikuste is duidelik ervare in die veld en dra selfvertroue en kennis oor. Hulle is vaardig in die beantwoording alle vrae.Ek sal definitief Sharetrackin aanbeveel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply02 Dec 2024, 11:21
Official
Good day Ella
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team