CE
Chris E

1 reviews | Active since Nov 2022

28 Nov 2022, 18:40

Gelukkige Klient

Sharetrackin is n maatskappy wat omgee oor sy kliente, ek is al vir 5 jaar by Sharetrackin met die oorgaan na nuwe program het ek dit nie veel verstaan nie die tegniekiste het moeite gedoen om my te leer verstaan hoe die program werk, hulle was elke liewe sessie geduldig en hulle het my geduurend op gevolg om my vordering dop te hou. Sal Sharetrackin kan aan ander aanbeveel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply28 Nov 2022, 18:54
Official
Good day Chris
Thanks you very much for the positive feedback, it's always great to hear as we always try to go above and beyond for our clients. 
Please remeber that if you need any assistance, we are only a phone call away. 

ShareTrackin Team