MV
Marianne V

1 reviews | Active since Jan 2024

25 Jan 2024, 10:42

Gelukkige klient

Ek is redelik nuut by Sharetrackin... vind nog my voete met aandele handel. Die sagteware is baie gebruikers vriendelik en die ondersteunings netwerk wat die maatskappy bied is uitstekend en vriendelik. Geen aanlyn opleiding is te veel gevra nie en die geduld wat aan die dag gelê word is prysenswaardig.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Jan 2024, 11:05
Official
Good day Marianne
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team