HvdH
Henning van den Heever

1 reviews | Active since Feb 2023

14 Feb 2023, 20:54

Gelukkige klient

Sharetrackin is altyd op tyd met hulle sessie en as ek vra het en ek s***el in, is hulle altyd bereid om te help. Ek leer nog oor die JSE en hoe om trades te plaas ek leer nog baie in die proses en Sharetrackin maak dit makliker om deur die leer inligting te gaan. Ek sal Sharetrackin graag aan ander voorstel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Feb 2023, 06:35
Official
Good day Henning
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team