ES
Eben S

1 reviews | Active since Jun 2025

20 Jun 2025, 14:22

gelukkige klient

Die nuwe sagteware lyk baie better as die ou sagteware ek sien uit om dit meer te gebruik, En al die opleiding sover is baie goed almal help gerus en is baie vriendelik, en ek sal graag sharetrackin voorstel aan almal wat wil leer trade

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply20 Jun 2025, 14:24
Official
Good day Eben
Thank you very much for the great review. 
Remember,  never underestimate the investment you make in yourself. 
Share Trackin Team