PB
Pieter B

1 reviews | Active since Nov 2022

06 Mar 2023, 15:22

Gelukkige Klient

Die diens wat ek ontvang is baie goed , Die tegnikuste is baie geduldig en die sessies wat ek kry is baie informatief , Die Sharetrackin sagteware het my beter laat verstaan oor die JSE en hoe dit werk , Ek sal Sharetrackin aan ander aanbeveel om meer te leer van aandele asook CFD's.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Mar 2023, 15:24
Official
Good day Pieter
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team