CB
Charle B

1 reviews | Active since Apr 2025

04 Apr 2025, 10:20

gelukkige klient

Die nuwe sagteware dis baie goed en baie goed aan mekaar gesit en ook baie effektief en maklik om te gebruik . Die opleiding is baie goed en al die vrae wat ek al gevra het was baie goed geantwoord en verstaanbaar, Die support span het my beindruk en hulle is baie profesioneel .

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Apr 2025, 06:54
Official
Good day Charle
We truly appreciate your support! Learning to invest is like planting a tree—the best time to start was yesterday, the next best time is today. Keep growing!
ShareTrackin Team