CH
Charles H

1 reviews | Active since Apr 2023

18 Apr 2023, 17:45

Gelukkige klient

Die ervaring met die Sharetrackin Sagteware is heel duidelik en maklik om te vertsaan deur opleiding van die Tegnikuste , Die Webinars help ook indien jy wil recap op n paar dinge . Die support span was hulpvaardig deur om my te leer hoe die markte werk en hoe om dit te lees . Ek sal Sharetrackin aanbeveel .

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply19 Apr 2023, 06:17
Official
Good day Charles
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Share Trackin Team