HC
Hans-Heinrich Cohrs

1 reviews | Active since Jun 2022

02 Mar 2023, 18:16

Gelukkige Klient

Die diens wat ek kry is baie goed asook altyd op tyd vir hulle sessie asook hulle bevestig die opleiding sessie sodat ons nie van die sessie vergeet nie. Die Sharetrackin sagteware is baie gebruikers vriendelik en verklaarbaar , Ek sal Sharetrackin aan ander mense aanbevel wat graag n sekondere inkomste wil maak. Die tegnikuste is baie vriendelik en behulpsaam , Dankie Sharetrackin

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply02 Mar 2023, 18:45
Official
Good day Hans-Heinrich
Thanks you very much for the positive feedback, It's always great to hear!
we are looking forward in walking the road to financial freedom with you.
Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 

ShareTrackin Team