KM
KERSTIN M

1 reviews | Active since Apr 2025

16 Apr 2025, 09:53

Gelukkige klient 10/10 dienste

Die sagteware is baie duidelik en daar is genoeg hulp en in formasie orals op die sagteware om jou te help as jy sukkle, Die opleiding is baie goed hulle is baie flexible en hulle kan dit baie goed verduidelik vir iemand wat sukkle om te verstaan,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Apr 2025, 09:54
Official
Good day Kerstin
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you are capable of pretty much anything you are willing to work for. 
Share Trackin Team