JL
Johan L

1 reviews | Active since Nov 2023

04 Nov 2023, 09:09

Gelukkig met dienste

Ek is baie gelukkig met die dienste van die Sharetrackin span, ek het nie altyd tyd om uit te kom by die opleiding sessies nie maar die tegnikuste staan altyd by om jou te help. Die span is geduldig, vriendelik en effektief in hulle opleiding. Die sagteware is baie inligting om in te neem en dit kan frustreerend wees as jy nie weet hoe dit werk nie, maar soos wat tyd aangaan leer ek meer en meer en raak meer gemaklik met alles.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Nov 2023, 07:11
Official
Good day Johan
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team