HP
Hermanus P

1 reviews | Active since Jun 2025

13 Jun 2025, 15:42

Gelukkig

Die sagteware is baie gebruikers vriendelik en opleiding is baie goed hulle is baie geduldig en is altyd op tyd en help gerus baie goeie diens ek stel sharetrackin gerus voor

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 Jun 2025, 08:35
Official
Herm****

Ons is bly dat jy die opleiding geniet en dat jy gemaklik regkom met die sagteware.

Reik enige tyd uit na ons toe indien jy hulp kort, ons is daar vir jou.

Groete.
ShareTrackin