LM
Lukas M

1 reviews | Active since Oct 2022

30 Nov 2023, 08:31

Geen klagtes oor Sharetrackin nie

Die Sharetrackin sagteware het 'n goeie uitleg, ek kan ook glad nie kla oor die dienste van die Sharetrackin span nie, hulle is altyd op tyd vir afsprake en het baie geduld selfs al ken mens nie baie van die markte of sagteware nie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply01 Dec 2023, 10:39
Official
Dear L Maree,
Thank you for the 5 star review,
 We are there to walk with you to financial wealth,
The Sharetrackin Team