HW
Hennie W

1 reviews | Active since Jun 2022

29 Jun 2022, 15:24

Gamaklik om te gebruik

Die Sharetrackin platform is baie maklik om te gebruik, uit al die handelplatforms wat ek na gekyk het is dit die maklikste en gemaklikste om te gebruik. Alles is oordentelik uitmekaar gesit. Tegniese span is puik en gee uitsondere dienste. Ek kan die sagteware aanbeveel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply29 Jun 2022, 16:19
Official
Good day Hennie
Thank you for the positive feedback. We are very happy that you are enjoying the program and training so far. 
Remember that we are here if you need any further assistance. 
ShareTrackin Team