FD
Frikkie D

1 reviews | Active since Jun 2022

14 May 2025, 12:33

Frikkie se ervaring met sharetrackin afgelope paar jaar

Die nuwe sagteware is baie userfriendly en maklik om te verstaan en om te gebruik en ook die opleiding is ook baie goed en help my baie ek kan glad nie kla oor die diens nie sover is alles 10/10, ek sal ook almal wat wil met trading begin en beried is om die basics te leer voorstel aan sharetrackin

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 May 2025, 12:34
Official
Good day Frikkie
Thank you very much for the great review. 
Remember, financial intelligence is one investment you can never lose. 
Share Trackin Team