hW
hugo W

1 reviews | Active since Apr 2019

04 Dec 2023, 15:22

Ek waardeer Sharetrackin baie

Ek hou baie van die Sharetrackin sagteware, dit is baie maklik om te gebruik en om analise te doen met al die inligting wat dit vir jou gee. Dit is ook baie beskikbaar en maklik om by uit te kom omdat dit aanlyn is. Die Sharetrackin span en tegnikuste is baie ywerig, hulle werk baie deeglik en maak seker dat hulle gaan deur al die material saam mens tydens opleiding. Die tegnikuste is baie vriendelik, geduldig en hulpvaardig wanneer jy hulp by hulle nodig het. Die aanlyn opleiding sessies is van onsigbare waarde.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply05 Dec 2023, 06:51
Official
Good day Hugo
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team