JB
Jaco B

1 reviews | Active since Nov 2025

24 Nov 2025, 21:01

Ek love my sessie en program

My sessies is altyd lekker want ek kan n gesprek he met my tegnikus oor die aandele wat dit makliker maak om die helle storie te verstaan. Sagte het baie opsies om die regte keuse te maak die grafieke is magic met die informasie ek love dit.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Nov 2025, 08:19
Official
Jaco,

Ons waardeer dat jy jou terugvoer deel.

Wees verseker dat ons ontwikkelaars voortdurend daaraan werk om die sisteem en dienste so gebruikersvriendelik as moontlik te maak.

Ons deel graag jou terugvoer hierbo met hulle ook.

Reik asb enige tyd uir indien ons support span jou kan bystaan.

ShareTrackin