AvdM
Abraham van der Merwe

1 reviews | Active since Apr 2023

10 Nov 2025, 10:15

Ek is baie gelukkig met sharetrackin

Ek wil se die sagteware het rerig baie gehelp om ons gewoond te kry aan trading en ook ek maak nou al geld en is rerig gelukkig dat dit begin uitwerk het baie dankie aan die support span ek sou nie sonder hulle die kon doen nie ek wens daars was meer as 5 sterre ek sal hulle 10sterre gee baie dankie vir al die hulp en diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply10 Nov 2025, 10:19
Official
Good day Abraham
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team