ZN
Zelda N

1 reviews | Active since Aug 2023

17 Aug 2023, 09:40

Ek is baie gelukkig met Sharetrackin.

Julle is baie hulpvaardig. Die sms'e en informasie wat julle op telegram stuur is iets wat ek baie van gebruik maak en ek verbeter elke dag met die opleiding sessies. Dankie vir die proffesionele diens en vriendelikheid van julle kant af. Ek is baie gelukkig met Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Aug 2023, 09:51
Official
Good day Zelda
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team