PS
Pieter S

1 reviews | Active since Apr 2024

06 May 2025, 08:56

Ek is baie gelukkig

Sover is die opleiding baie behulpsaam en profesioneel en hulle is altyd vriendelik en beried om te help en hul het ook baie geduld, ek is sover baie tervrede met die opleiding ek wil net graag ook baie dankie se vir my persoonlike tegniekus 10/10 dienste, en as ek support gebel het was die diens baie goed en hul almal is baie vriendelik en behulpsaam.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 May 2025, 09:27
Official
Pieter,

Dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy is tevrede.

Ons span is toegewyd om jou by te staan en kan jy enige tyd na hulle toe uitreik.

ShareTrackin