CK
Christina K

1 reviews | Active since Aug 2023

28 Aug 2023, 12:56

Ek geniet dit hier by Sharetrackin!

Baie dankie vir al julle moeite. Ek is baie tevrede met die verloop van die hele proses. Ek sien baie uit na die verhadeling van aandele en ook die res van my opleiding sessies. Ek geniet ook baie die nuwe sagteware en vind dit baie gebruikers vriendelik. Ek beveel Sharetrackin sterk aan.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply28 Aug 2023, 13:55
Official
Good day Christina
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team