AJvV
Adre Jansen van Vuuren

1 reviews | Active since Dec 2023

10 Apr 2025, 12:53

Die nuwe sagteware i...

Die nuwe sagteware is baie meer userfriendly en modern ek is gelukkig met die, en die opleiding is ook baie goed en hul het baie Geduld en hul help ook rerig baie,en as ek bel vir support dan help hul baie en hulle volg op baie met jou sessies om seker te maak jy is reg vir hom

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply10 Apr 2025, 12:54
Official
Good day Andre
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team