KD
Koos D

1 reviews | Active since Dec 2023

15 Apr 2025, 14:18

Die nuwe sagteware i...

Die nuwe sagteware is vir my baie beter as die ou een mar ek gan nog moet hom gewoond raak mar ek vind hom makliker om me te werk as die ou een, Die opleiding is sover goed en ek moet se hulle het baie geduld met my en is bereid om hul tyd te vat tot en met ek alles reg verstaan en hulle is baie vriendelik, Die support ouens is baie baie goed hulle antwoord dadelik en sorteer n probleem vir jou baie vinnig uit ek kan nie kla nie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Apr 2025, 14:32
Official
Good day Koos
Your review made our day! We’re here to make investing easier and more accessible for everyone. Keep aiming high, and remember—the best investment you’ll ever make is in yourself!
ShareTrackin Team