AL
Andria L

1 reviews | Active since Oct 2023

06 Oct 2023, 11:06

Deursettingsvermoë!

Die persoon wat my help in die sessies, het baie deursettingsvermoë. Ek is nog nuut in die mark en het nog baie om te leer, maar die opleiding help my geweldig baie. Julle bel my altyd op tyd en is altyd professioneel. Ek is baie opgewonde oor my verbintenis met julle.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Oct 2023, 14:39
Official
Andria L, thank you for the great review,
Lets go do it that makes you a better person, together,
Sharetrackin.Com team

Best regards,