NA
Nico A

1 reviews | Active since Mar 2023

08 Sept 2023, 12:08

Dankie vir al julle hulp.

Ek is baie gelukig met Sharetrackin. Julle is altyd stiptelik en vriendelik. Ek gaan nou meer met die cfd's gedeelte van die mark werk want daar kan mens n vinniger opbrengste maak as normale equities en ook in n afwaartse nuiging trade. Ek is baie tevrede met my ervaring by Sharetrackin in die algeheel. Baie dankie vir al julle hulp.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply08 Sept 2023, 12:14
Official
Good day Nico
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember that we are only a phone call away.
"Prove yourself to yourself, not others" 
Share Trackin Team