PE
Peter E

1 reviews | Active since Jun 2022

02 Jun 2022, 15:01

Dankie Sharetrackin

Dit was baie leersaam gewees en wil net vir die support span se baie dankie vir al hulp met al my moeilike vrae en ek kan se aan die begin het ek niks geweet wat aangaan maar met n paar opleiding sessie voel ek darm nou meer vetroud en daar is nog baie sessies wat kom.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply02 Jun 2022, 15:23
Official
Dear Peter E,
Thank you for the 5 stars, and good feedback,
We are there, 24/7, to Support you,
The Sharetrackin Team,