AT
Andre T

1 reviews | Active since Apr 2012

30 Aug 2023, 13:05

Dankie dat julle so baie omgee!

Weereens, Baie dankie vir die opvolg en dat julle so baie omgee. , Ek wil net weer noem hoe bly is ek dat ek by Sharetrackin aangesluit het en julle is een van die beste uit al die wat ek van tevore mee gewerk het. Die markte is maar bietjie op en af deesdae maar ons glo als sal reg kom. Mag julle n wonderlike jaar he verder!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply30 Aug 2023, 13:36
Official
Good day AndreThank you very much for the positive feedback, It's always great to hear!We are looking forward to walking the road to financial freedom with you.Please remember that if you need any assistance, we are only a phone call away. 
ShareTrackin Team