KD
Koos D

1 reviews | Active since Dec 2023

11 Dec 2023, 14:51

Bly om terug te wees

Ek was vir 'n rukie weg van die Sharetracking sagteware af en ek het nou teruggekom met die nuwe opdatering op hulle grafieke, ek glo ek sal nog baie vrae he maar die sagteware lyk nog baie goed vir my op hierdie stadium. Die opleiding en dienste van die Sharetrackin span was ook verstaanbaar en insiggewend.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Dec 2023, 14:52
Official
Good day Koos
Thank you very much for the your review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients. 
"Life shrinks and expands in proportion to one's courage" 
Share Trackin Team