H
Hendrik

1 reviews | Active since Oct 2021

05 Jul 2025, 10:15

Biae goeie dienste

Ek wil se die nuwe sagteware is baie userfriendly en makilik om te verstaan ,En ook die opleiding saam die tegniekuste was ook baie goed en hulle is almal baie vriendelik,Ek sal sharetrackin graag aanbeveel

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply05 Jul 2025, 10:17
Official
Hendrik,

Dankie dat jy jou ondervinding deel en noem dat jy ons diens en sagteware vir ander sal aanbeveel.

Moet nie huiwer om uit te reik indien jy enige hulp kort nie.

ShareTrackin