JO
Jacobus O

1 reviews | Active since Jun 2023

05 Jun 2023, 13:19

Besig om die sagteware te bemeester.

Ek is nog besig om die rekenaar en sagteware te leer ken, dit is baie goed sover en dit het baie inligting wat nuttig is. Die enigste ding is om dit toe te pas, maar die opleiding van die Sharetrackin span help ook baie met dit.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply05 Jun 2023, 13:25
Official
Good day Jacobus
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team