EF
Edwil F

1 reviews | Active since Dec 2020

04 Dec 2020, 07:53

Bang eers maar nou GELUKKIG

Ek was baie skepties die eerste keer wat ek by die maatskappy aangesluit het. Het paar van die reviews gelees en baie van dit het my bang gemaak ek was op die punt om te kanseleer toe het die konsultant wat my gesien het my oortuig om dit net te probeer, afterall dit was n proef perioede.

Na my opleiding en eerste paar weke kon ek amazing resultate gesien het fondse het presteer ek moes net my kant bring eks vandag baie gelukkig gaan my eie fondse begin by sit. Gee julle 10 uit 10. Dankie

0
Replies (0)