AR
Albrecht R

1 reviews | Active since Jan 2022

12 Dec 2023, 10:25

Baie waardevol

Ek waardeer baie die hulp wat Sharetrackin vir my gee, hulle is altyd gewillig om mens te help met enige probleem wat opduik, ek hou ook baie daarvan dat ek opleiding in Afrikaans kan kry om bietjie beter alles te verstaan omdat die mark so engels is. Ek was nie baie tegnologies vertroud toe ek begin het met die Sharetrackin sagteware nie maar ek verstaan alles nou baie goed en voel vertroud in my trading.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply12 Dec 2023, 10:30
Official
Good day Albrecht
Thank you very much for the great review. 
Remember, don't judge a day by the harvest you reap but the seeds that you plant.  
Share Trackin Team 

Best regards,