AO
ANDRIES O

1 reviews | Active since Jul 2025

21 Jul 2025, 10:37

Baie tevrede met die diens en produk

Ek het uitstekende ondersteuning ontvang – die span is vriendelik, vinnig en regtig bereid om te help. Die opleiding was prakties en baie effektief, en die sagteware self is gebruikersvriendelik en betroubaar. Ek is baie dankbaar vir die goeie diens en kan hulle sonder twyfel aanbeveel

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply21 Jul 2025, 10:38
Official
Good day Andries
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember to never ask if your dream is crazy, rather ask if it is crazy enough. 
Share Trackin Team