rN
rochelle N

1 reviews | Active since May 2024

10 Jun 2025, 08:18

Baie tervrede met die diens

Ek moet se die sagteware is baie maklik om te verstaan en ek het nog nooit gesukkle met die nuwe sateware en hy werk ook baie lekker en lyk baie beter,En die opleiding was sover baie goed en almal is baie vriendelik en geduldig en ook baie behulpsaam en het altyd die extra meil gegaan om my te help en om alles mooi te verduidelik, Ek sal graag sharetrackin voorstel!!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply10 Jun 2025, 08:24
Official
Rochelle

Dankie vir jou terugvoer en dat jy noem jy ShareTrackin sal aanbeveel.

Ons is bly om te hoor dat jy gemaklik leer en die opleiding geniet.

****ak asb ons na-verkope hulp span indien daar enige iets is waarmee jy hulp nodig het.

Groete.

ShareTrackin