BE
Bennett E
1 reviews | Active since Dec 2022
26 Mar 2025, 16:11
Baie tervrede met die diens
Die nuwe sagteware dit is baie beter as die ou sagteware en ek het baie vinnig dit begin verstaan, Die opleiding hulle is altyd beskikbaar en al is hulle vol sal hul nogsteeds n sessie vas maak en help, en hulle maak seker dat ek alles vertsaan en ek kan hulle enige tyd s***el hulle is altyd beskikbaar, Ek sal definetief sharetrackin voorstel baie baie baie goeie diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Sharetrackin's replyOfficial
26 Mar 2025, 16:45Bennett
Dankie vir jou terugvoer.
Vir enige besigheid om aan te hou groei is terugvoer soos hierdie noodsaaklik. Ons span is voortdurend besig om na maniere te kyk om te verseker ons sagteware en diens voldoen aan die verwagtinge van ons kliente.
Deel gerus enige toekomstige voorstelle met ons span, u insette word waardeer.
Groete.
ShareTrackin

Sharetrackin's reply26 Mar 2025, 16:45
Official
Bennett