ES
Elamie S

1 reviews | Active since Nov 2023

15 Nov 2023, 15:02

Baie professionele en vriendelike diens.

Baie behulpsaam en insiggewend, duidelik en verstaanbaar. Alles word baie mooi verduidelik. Ek begin nou die opleiding baie beter verstaan en alles maak meer sin. Baie professionele en vriendelike diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Nov 2023, 07:01
Official
Good day Elamie
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team