BS
Burnett S

1 reviews | Active since Feb 2023

14 Feb 2023, 13:44

Baie meer duidelik!

In die eerste plek is ek bly oor die baie positiewe gesindheid en houding van af Sharetrackin van dat ek nou weer terug aangesluit het by hulle. Die opleiding is van baie beter gehalte en is baie meer duidelik en is ook meer tersaaklik. Die tegnikus wat die opleiding aanbied praat baie duidelik en maak dit baie makliker verstaanbaar. Ek is baie tevrede met Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 Feb 2023, 13:47
Official
Good day Burnett
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team