MV
Martin V

1 reviews | Active since Dec 2023

06 Dec 2023, 11:33

Baie inligting

Ek ervind die Sharetrackin pakket baie goed sover, daar is baie inligting om te leer en dit kan bietjie deurmekaar voel partykeer maar ek begin stadig maar seker dit meer en meer verstaan. Die opleidings materiaal wat op die sagteware is is ook baie hulpvaardig solank jy dit gereeld en deeglik volg.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply06 Dec 2023, 12:13
Official
Good day Martin
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Share Trackin Team