LL
Lynette L

1 reviews | Active since Feb 2024

07 Feb 2024, 08:51

Baie hulvaardige sessies en Gebruikers vriendelik platform.

Die tegnikuste is altyd betyds vir die opleiding.Die opleiding is baie hulpvaardig en die tegnikuste is altyd vriedelik en geduldig.Hulle gaan uit hulle pad uit om seker te maak mens verstaan alles.Hulle is altyd bereid om te herhaal wat vergeet was van die vorige sessie af.Sharetrackin se sagteware is baie gebruikers vriendelik enmaklik om te gebruik sodra jy bekend is met die stelsel.Ek sal Sharetrackin voorstel vir mense wat ook belang stel aan die JSE stock markte.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Feb 2024, 08:52
Official
Good day Lynette
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember that we are only a phone call away.
"Prove yourself to yourself, not others" 
Share Trackin Team