DJvR
Daan Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Nov 2022

15 Apr 2024, 16:25

Baie hulpvaardige sessie Baie dankie aan Sharetrackin

Die Sharetrackin support span het my sover met alles gehelp met wat ek sukkel hulle is altyd bereid om te help waar hulle kan.Die sharetrackin sagteware is gebruikers vriendelik.Die pad wat ek al met Sharetrackin gestap het was die mooite werd gewees.Ek sal Sharetrackin voorstel aan mense wat ook n belangstelling het tot trading.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Apr 2024, 10:29
Official
Dear Daan J,
Thank you for the 5 star review,
We will help and support you even more, to success, forward!
The Sharetrackin Team,