GH
Gert H

1 reviews | Active since Mar 2019

14 Mar 2025, 08:27

Baie goeie support en opleiding

Die nuwe sagteware het baie voordele in en dit gee n mens kaans om na moontlike geleenthede te en aankoope te maak,Die opleiding is ek baie tevrede daarmee en ek leer leke keer iets nuut en al my vrae word altyd beantwoord, Die support span is baie goed as ek bel en iets vra dan komm hul dadelik terug na n mens en ook ads ek n epos los eks baie tevrede, ek sal graag sharetrackin voorstel

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 Mar 2025, 08:47
Official
Good day Gert
Thank you very much for the your review. 
Remember that we are here to assist at any point assistance, so please do not hesitate  to call us any time. .
"Work until your idols become your rivals" 
Share Trackin Team