JN
Johan N

1 reviews | Active since Dec 2022

05 Mar 2025, 09:57

Baie goeie Support en opleiding

Die opleiding is baie goed en daar is altyd iets nuut om te leer teen opsigte van die mark en die manier om te trade en om die mark te lees en die support ouens is altyd op tyd en altyd bereid om te help maak nie saak wat die tyd is nie,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply05 Mar 2025, 09:58
Official
Good day Johan
Thank you very much for the great review. 
Remember,  price is what you pay, value is what you get. 
Share Trackin Team