HS
H S

1 reviews | Active since Dec 2024

02 Dec 2024, 09:13

Baie goeie Sopport

Die sagte ware is baie goed ek dink dis n baie goeie proegram and friendlike proegram,die support span se support is baie goed en hulle is altyd optyd vir ons afspraak, die webinars is baie goed en gee n mens baie inlugting, ek sal sharetrackin voorstel aan einige wat wil leer oor aandele en hoe om hulle te trade,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply02 Dec 2024, 09:14
Official
Good day H S
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember this one great truth. You are in control of your life. 
Share Trackin Team