TK
Teuns K

1 reviews | Active since Nov 2023

25 Jun 2024, 08:39

Baie goeie opleidings kurses en diens!

Elke keer as ek julle s***el is julle daar om te help. Die opleiding help my geweldig baie en dit word baie goed deur ge gee en hulle is altyd vriendelik en behulpsaam. As mens n boodskap los kom julle altyd terug na mens. Ek is baie beindruk met die diens!!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Jun 2024, 08:40
Official
Good day Teuns
Thank you very much for the great review. 
Remember, in investing, what is comfortable is rarely profitable. 
Share Trackin Team